7 dae van Ierse Sjarme

Flieks oor Ierland jok nie, dit is elke stukkie so groen en romanties soos wat dit uitgebeeld word. Die mense is passievol, vriendelik en het die mooiste aksent. Ons het dit eerstehands ervaar met die Irish Wonder toer van Trafalgar. Ierland het my nog altyd gefassineer, behalwe dat ek Guinness en Jameson van my gunsteling […]

Ons eie Pentagon

Dit is nie net Amerika wat spog met ʼn Pentagon nie, ons eie moederstad het ook een! Die Kaap de Goede Hoop Kasteel is dalk bietjie versteek tussen Kaapstad se nuwe geboue, maar fort bly hy fort. Ons kom Kaapstad op die groen vliegmasjien binne en kry opgewonde ons Ford Figo, waarmee ons die stad […]

Padstalletjies en Kontreikos van die agterpaaie

Min dinge maak my so opgewonde soos om die lang pad te vat, en nog soveel meer as die rit lekker kos insluit. Inteendeel ek onthou reisie baie keer aan hulle besonderse mondwater ervarings. Dis sulke tyd, die onrustigheid in my binneste het nodig om te gaan asem haal en die padkaart word nader getrek […]

Spice Route, ʼn ontdekkingsreis van eksotiese smake

Dis ʼn asemrowende uitsig oor die Kaap se berge en ʼn heerlike koelte wat ons begroet toe ons op Spice Route se werf stilhou. ʼn Magdom geure oorval my neus en my mond water. Die Kaap is nie net bekend vir sy wyne nie. Hier kan mens jou ook eet dat jy maagpyn kry (en […]

ʼn Fraaie Paarl-juweel in ons eie Franse hoek

Die Paarl steek sy vinger hoog op vir ʼn jong, maar karaktervolle taal en Franschoek herinner my aan die leeuemoed wat in ons are loop. Iets nostalgies mooi pluk aan my hart tussen die blou berge van die skone Kaap. Koetse, perde, korsette en rapiere afgerond met die wynland se fynste oes en dik onderstreep […]

Clarens, die Oos-Vrystaat se kunshart

Elke keer wat ek in Clarens aankom voel dit of ietsie in my loskom. Daardie stadsonderdrukte vryegees wat weer kan vlerke sprei en asemhaal. Alles hier pluk aan jou hart, van die poskaartmooi berge tot die karaktervolle sandsteenhuise en helder blou lug. Nie eers die feit dat dit Augustusmaand is en die Vrystaat sy bruin […]

Stille getuies-ode aan die boom

Die bome van die lewe is voorwaar merkwaardige skeppings, deur die eeue heen staan hulle daar soos stil getuies, toeskouers van die mensdom. Ek mis die skote wat klap op die studente met 10 minute. Op pad na die bakkie toe stap ek oor die mooi kampus, tussen die stil reuse, met hulle grasieuse groen […]