Die lewe van ‘n kampusdosent

Op die oomblik is my lewe as kampusdosent baie dieselfde as die van ‘n soldaat in die Midde-Ooste. Daar word (verbale) missiele vermy, bomme val by wyse van spreuke (en soms regtig) om jou. Die pad werk toe is ‘n Highway to the Danger Zone… Ek het op Wits my inlywing in kampus proteste gehad, […]

Feng-(Sewerage)….

Ek is ‘n groot aanhanger van Feng-Sui en skuif graag ons huis om beter energievloei te kry…maar die laaste ruk is ons en ons huis sommer net vol stront…letterlik en figuurlik. Dit blyk dat al my geskuiwery dit nou op ‘n hoop gedruk het. Ander mense geniet dit om so nou en dan te sit […]

Vier-seisoene-kind: Grahamstad

Ek het dit nou uitgepluis, om die weer in Grahamstad te geniet en nie frustreerd te raak nie, moet jy tips by ‘n stripper gaan vat…. Daar is onsekerheid by my of die plek probeer polities korrek wees, of sommer net dood eenvoudig besluitloos is. Nie net ervaar jy al 4 seisoene in een dag […]

Die Insouting van die Oos-Kaap

Sout, die preserveermiddel van die lewe. Hy kan maar bra brak wees hoor, maar sonder hom is die lewe smakeloos. Laas toe ek met julle gepraat het, was die planne aan die rol om ‘n moerse lewenskuif te maak. Nou ja, dis is nou al 6 maande vandat ons met ons bubble wrap trek in […]