Tyd om laer te trek

Dinge was maar bietjie stil hier op die blog die laaste tyd, maar dit was nie oorlat ek nie met julle wou praat nie, dit was die gevolg van ‘n mallemeule spiraal van gebeur in onse lewens. Nou staar Deesember en die einde van 2015 my in die gesig en dis tyd om voorraad te […]