Die Krag van een Knoppie

Met die druk van ʼn knoppie het een klein swart vroutjie vier bane se jagende verkeer vandag gestop, sodat sy veilig die pad kon oorsteek toe die lig vir ons rooi word. Dit het my weer laat besef hoe magtig daai moedbelaaide besluit is om die knoppie te druk. Hoeveel van julle voel ook soos […]