Makietietyd, die Nadoodse ondersoek.

Dit is seker nou al twee maande terug wat ons makietie gehou het vir my man en kind, met die skoonies wat kom kuier het. Ek het nou moed om die nadoodse verslag te lewer. Vrydag Die Vrydag van die wilde naweek het toe aangebreek. Ek het my rooi tutu en heksehoed opgesit en my […]

Ella gaan see toe Deel 2: ʼn Bospiekniek

“Sjoe, maar dit is mooi!” Ella kan nie haar ogies van die mooi herfsbome in die kloof af hou nie. Hulle is roesrooi, oranje-geel en pruimpers. Die riviertjie wat deur hulle kronkel is kristalhelder en sy kan nie help om gou soontoe te vlieg terwyl Viola foto’s neem en die piekniek goedjies uitpak nie. Hulle […]