The Anniversary of Life

I did not even knock. I just walked in on her. There she was – a pathetic little figure – staring back at me. “Who are you?” she asked. “Don’t you recognize me?” I replied. Her confused expression told me that it has not dawned on her yet. She is turning 35 this year… and […]

Naaldwerk is ook Akupunktuur

Akupunktuur is waar hulle jou lyf vol lang fyn naalde op sekere drukpunte druk,  om ʼn kwelling te verlig. Wel om te leer naaldwerk doen het baie dieselfde effek, net die naalde is vetter en stomper.   Laat ek vertel. Ek kom nog uit die dae waar ons huishoudkunde gedoen het en deel van die vak […]

Wanneer jou tekenbord anders lyk

Laasweek was ʼn emosionele mallemeule rit, amper soos my span (die Cheetah’s) se tipe rugby. Ek moes teruggaan na die tekenbord en net weer besef dat elkeen sʼn uniek en anders is. “Waarvan praat die vrou?” mag julle vra. Ek praat oor die uniekheid van kind grootmaak. Soos julle in die laaste skrywe gesien het, […]

Hoe God ‘n Moederhart Verstaan

En daar los klein Zerande (ons Zerzant) haar baba skoene agter en loop sommer sak en bal kleuterskool toe. God het ʼn plan gehad, want die min slaap van gisteraand het ma sommer moerig en glad nie huilerig gehad nie. Dit was nie hoe ek die oggend sien afloop het nie. Ek het gesien hoe […]

Wipmat-vreugde

ʼn Wipmat is jou goedkoopste vuurpyl. Dit is soos ʼn mini-lanseerplatform in jou agtertuin. Dit is die gevolgtrekking waarby ek uitgekom het na die laaste week. Nooit het ek sou dink dat my tweejarige se verjaarsdagpresent ʼn verestoffer vir my gemoed se spinnedrade sou wees nie. Ek het al vergeet hoe ongelooflik vry ek as […]